30 Breinspeletjies vir Verveelde Honde

30 Breinspeletjies vir Verveelde Honde

Sale price  R 79.00 Regular price  R 149.00
Skip to product information
30 Breinspeletjies vir Verveelde Honde

30 Breinspeletjies vir Verveelde Honde

Sale price  R 79.00 Regular price  R 149.00

30 maklike speletjies wat jou hond se brein moeg maak, met goed wat jy reeds in die huis het. Vir reëndae, warm dae en lang aande.

  • 8 snuffel- en neusspeletjies
  • 7 kou- en puzzelspeletjies met huisgoed
  • 9 vyf-minuut-opleidingspeletjies
  • 6 kalm-speletjies vir die aand
  • 30-dae speletjie-tabel om uit te druk

Digitale PDF, 15 bladsye. Dadelik aflaaibaar. Ekstra by Goeie Hond, Gelukkige Huis.

You may also like